Modulekode | JMD 336 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Teoretiese begronding van Toerisme; sepfikieke begrippe tot Toerisme; onderrig van Toerisme in Suid-Afrika; assessering in Toerisme; reflektiewe praktyk; analise van kurrikulum en beleidsdokumente; instruktionele ontwerp. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Onderwysbestuur en Beleidstud |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App